AgriSA het sy teleurstelling uitgespreek oor die ondertekening van die Onteieningswet deur president Cyril Ramaphosa. Die wet maak voorsiening vir die onteiening van grond sonder vergoeding onder ...
Die burgerregteorganisasie AfriForum het aangekondig dat hulle regstappe oorweeg om private eiendomsreg te beskerm indien die regering voortgaan met onteiening sonder vergoeding. Hierdie aankondiging ...
Groot kommer is ontlok met President Cyril Ramaphosa se ondertekening van die omstrede Wet op Onteiening. TLU SA het die besluit skerp gekritiseer en beskryf dit as ’n ernstige bedreiging vir ...
President Cyril Ramaphosa het die nuwe Onteieningswet onderteken, wat die ou Onteieningswet van 1975 vervang en ’n grondwetlike raamwerk skep vir die onteiening van eiendom deur staatsorgane. Die ...
The maintenance and renovation of the Lesotho Highland water tunnel is on schedule to be completed by the end of March when the tunnel will be reopened. The Lesotho Highland water tunnel was closed on ...
Die vroue, albei 42, woon skaars 20 minute uitmekaar en het uiteindelik ontmoet via ’n gemeenskaplike vriend wat geglo het hulle is dubbelgangers. Op Facebook het Jules geskryf: “Dit is WILD vir my.
“Ons sal hom altyd herinner hoe lief sy ouers en boetie vir hom was. Ons sal hom verseker dat hulle trots is op alles wat hy in die lewe behaal. Ons het hom so lief soos ons eie.” So sê die steeds ...
Die polisie se eenheid vir waterpolisiëring en duikdienste moes die vakansieseisoen bontstaan om slagoffers uit damme en riviere te haal. Die eenheid waarsku teen die inherente gevare van riviere en ...
Besluite oor skole moenie op die hoogste vlak geneem word nie, maar op die laagste vlak, daar waar die damwal en die baber bymekaarkom. Paul Maritz van die Foundation for Rights of Expression and ...
Bethlehem en Tshwane se DBV-spanne voer saam ’n hofstryd teen die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) oor die skorsing van ’n jare lange voorsitter van die Oos-Vrystaatse vereniging. Dokumente ...
Polisie in die Oos-Vrystaat het eindelik ’n verdagte aangekeer ná ’n aanval op ’n ma en seun van Harrismith waarin die seun dood is. Sy makkers is egter steeds op vrye voet. Vyf maande ná die skietery ...