Die seekoeibul Solly, wat na 'n veldwerker vernoem is, se verblyf in 'n swembad op 'n wildsplaas buite Modimolle (Nylstroom) kom waarskynlik binnekort tot 'n einde. Daar gaan later Donderdag probeer ...
JJ Wheeler (6) saam met Rieke Bosman en Ertjie Lourens wat hom geïnspireer het om sy eie hyskraan te bou. POLOKWANE – Die skoolkurrikulum vereis al vroeër, al hoe meer ingewikkelde take, en selfs gr.